Erica Gimpel

Erica Gimpel
Geboortenaam Erica Fawn Gimpel
Geboorte 25 Junie 1964 (1964-06-25) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en komponis
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Erica Gimpel (gebore 25 Junie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente King of New York (1990) en Smoke (1995), en in die televisiereekse Fame (1982) en JAG (1995).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne