Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Erica Luttrell | |
Geboortenaam | Erica Shukrani Luttrell |
---|---|
Geboorte | 20 Maart 1982 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1991–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Erica Luttrell (gebore 20 Maart 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Magic School Bus (1994), Lost Girl (2010), Steven Universe (2013), en Salvation (2017).