Erich von Stroheim

Erich von Stroheim
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Erich Oswald Stroheim
Geboorte (1885-09-22)22 September 1885
Sterfte 12 Mei 1957 (op 71)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Aktiewe jare 1914–1955
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Erich von Stroheim (22 September 1885 – 12 Mei 1957) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Blind Husbands (1919), The Wedding March (1928), La Grande Illusion (1937), en Sunset Boulevard (1950).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne