Eridanus
|
|
Latynse naam |
Eridanus
|
Genitief |
Eridani
|
Afkorting |
Eri
|
Waarnemingsdata (Epog J2000)
|
Regte klimming |
3,25h
|
Deklinasie |
-29º
|
Grootte |
1 138 vk. grade (6de)
|
Kwadrant |
SQ1
|
Besonderhede
|
Hoofsterre |
24
|
Helderste ster |
Achernar (α Eri)
|
Naaste ster |
Epsilon Eridani (ε Eri)
|
Sterre helderder as 3 m |
4
|
Sterre met planete |
27
|
Messier-voorwerpe |
0
|
Bayer-/Flamsteed-sterre |
87
|
Simboliek |
Eridanus (Po-rivier) in Italië
|
Aangrensende sterrebeelde
|
Walvis, Oond, Feniks, Suidelike Waterslang, Toekan (hoek), Horlosie, Graveerstif, Haas, Jagter, Bul
|
|
Eridanus of Rivier is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is die Antieke Griekse naam van die Po-rivier in Italië. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Eridanus is die sesde grootste sterrebeeld.