Erik Erikson | |
Geboortenaam | Erik Homburger Erikson |
---|---|
Gebore | 15 Junie 1902 Frankfurt am Main, Duitse Keiserryk |
Oorlede | 12 Mei 1994 (op 91) Harwich, Massachusetts |
Burgerskap | Duitsland Verenigde State |
Nasionaliteit | Duitsland |
Vakgebied | Ontwikkelingsielkunde |
Instelling(s) | Yale Universiteit van Kalifornië, Berkeley Universiteit van Pittsburgh Harvard- Mediese Skool |
Bekend vir | Teorie oor sosiale ontwikkeling |
Invloed op | Sigmund Freud, Anna Freud |
Erik Homburger Erikson (15 Junie 1902 - 12 Mei 1994) was 'n Duits-Amerikaanse ontwikkelingsielkundige bekend vir sy teorie oor die sosiale ontwikkeling van die mens en as skepper van die uitdrukking "identiteitskrisis".