Erik II | |
---|---|
Koning van Denemarke | |
Periode | 1134–1137 |
Voorganger | Niels |
Opvolger | Erik Lam |
Vrou | Malmfred van Kiëf-Roes |
Kinders | Sven III van Denemarke |
Vader | Erik I |
Gebore | Omstreeks 1090 |
Oorlede | 18 Julie 1137 |
Erik II Emune of Erik die Onvergeetlike (omstreeks 1090 – 18 Julie 1137) was van 1134 tot 1137 koning van Denemarke. Hy was ’n buite-egtelike seun van Erik I van Denemarke.
Erik het getrou met Malmfred, die dogter van grootprins Mstislaf van Kiëf-Roes en prinses Christine van Swede. Die latere koning Sven III van Denemarke was Erik se buite-egtelike seun.