Erika Eleniak

Erika Eleniak
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 29 September 1969 (1969-09-29) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Erika Eleniak (gebore 29 September 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente E.T. the Extra-Terrestrial (1982), The Blob (1988), Under Siege (1992), en The Beverly Hillbillies (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne