Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Eriq La Salle | |
![]() | |
Geboortenaam | Erik Ki La Salle |
---|---|
Geboorte | 23 Julie 1962 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1985–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eriq La Salle (gebore 23 Julie 1962) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Coming to America (1988), One Hour Photo (2002), en Logan (2017), en in die televisiereeks ER (1994).