Ernest Oppenheimer | |
---|---|
Gebore | Ernst Oppenheimer 22 Mei 1880 |
Sterf | 25 November 1957 (op 77) Brenthurst, Johannesburg, Unie van Suid-Afrika |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | politikus en sakeman |
Eggenoot | Mary Lina Pollock |
Kinders | Harry Frederick Oppenheimer |
Ernest Oppenheimer (oorspronklik Ernst Oppenheimer, * 22 Mei 1880 in Friedberg (Hesse, Duitsland); † 25 November 1957 in Brenthurst, Johannesburg) was 'n diamant en goud mynbou-ondernemer, finansierder en filantroop,[1] wat De Beers beheer het en die Anglo American-korporasie van Suid-Afrika.