Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ernie Dingo | |
![]() | |
Geboorte | 31 Julie 1956 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ernie Dingo (gebore 31 Julie 1956) is 'n Australiese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Crocodile Dundee II (1988), Until the End of the World (1991), en Bran Nue Dae (2009), en in die televisiereeks Blue Heelers (1994).