Ernie Lively | |
Geboortenaam | Ernest Wilson Brown, Jr. |
---|---|
Geboorte | 29 Januarie 1947 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Blake Lively Eric Lively |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1975–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ernie Lively (gebore 29 Januarie 1947) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Turner & Hooch (1989), Passenger 57 (1992), Stop! Or My Mom Will Shoot (1992), en The Sisterhood of the Traveling Pants (2005).