Ernst Deutsch

Ernst Deutsch
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1890-09-16)16 September 1890
Sterfte 22 Maart 1969 (op 78)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1916–1966
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ernst Deutsch (16 September 1890 – 22 Maart 1969) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Pique Dame (1918), The Golem (1920), Der Prozeß (1948), en The Third Man (1949).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne