Koraalbome | |
---|---|
![]() | |
Blomme van Erythrina sandwicensis | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Tribus: | Phaseoleae |
Genus: | Erythrina L. |
Tipespesie | |
Erythrina corallodendron L.[1]
| |
Spesies | |
Omtrent 130, sien teks. | |
Sinonieme | |
Erythrina is 'n plant genus wat hoort tot die sub-familie Papilionoideae wat op sy beurt weer hoort tot die familie Fabaceae. Hierdie genus bevat die koraalbome; hulle is wydverspreid, skouspelagtig in die blomtyd en welbekend. Die genus is gedurende die migrasie van Ystertydperkse boere in Suider-Afrika versprei. Dit is bekend dat koraalbome alkaloïede, 'n gifstof wat spierverlamming veroorsaak, bevat. Wanneer spiere wat by die asemhalingsproses betrokke is, deur die gifstof verlam word, kan versmoring intree.