Esperanza-basis Base Esperanza | |
---|---|
Uitsluitlik-siviele Antarktiese basis | |
Esperanza-basis, Januarie 2016 | |
Leuse(s): "Permanence, an act of sacrifice" | |
Koördinate: 63°23′51″S 56°59′52″W / 63.3975°S 56.997778°W | |
Land | Argentinië |
Streek | Graham Land, Antarktiese Peninsula |
Ligging | Hope Bay Trinity Peninsula |
Geadministreer deur | Argentine Antarctic Institute |
Gestig | 1953 |
Vernoem na | "Hope Base" |
Oppervlak | |
• Stedelik (Binnenshuise oppervlak) | 0,3744 ha (0,9 252 acres) |
Hoogte | 25 m (82 ft) |
Bevolking (2014) | 55 |
Tipe | Hele jaar |
Status | Operasioneel |
Esperanza-basis (Spaans vir 'Basis van Hoop') is 'n permanente Argentynse navorsingstasie wat dwarsdeur die jaar bewoon word in Hope Bay, Trinity-skiereiland (in Graham Land op die Antarktiese Skiereiland). Dit is een van slegs twee burgerlike nedersettings in Antarktika (die ander is die Chileense Villa Las Estrellas). Die leuse van die basis is Permanencia, un acto de victimicio ('Permanensie, 'n daad van opoffering').