Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Essie Davis | |
Geboortenaam | Esther Davis |
---|---|
Geboorte | 7 Januarie 1970 |
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Essie Davis (gebore 7 Januarie 1970) is 'n Australiese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Matrix Revolutions (2003), Girl with a Pearl Earring (2003), The Babadook (2014), en Assassin's Creed (2016).