Estelle Reiner

Estelle Reiner
Geboorte (1914-06-05)5 Junie 1914
Sterfte 25 Oktober 2008 (op 94)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Rob Reiner
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1960–1989
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Estelle Reiner (5 Junie 1914 – 25 Oktober 2008) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Fatso (1980), Hot to Trot (1988), en When Harry Met Sally... (1989), en in die televisiereeks Thirtysomething (1987).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne