Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Esther Ralston | |
Geboortenaam | Esther Worth |
---|---|
Geboorte | 17 September 1902 |
Sterfte | 14 Januarie 1994 (op 91) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Esther Ralston (17 September 1902 – 14 Januarie 1994) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Oliver Twist (1922), Peter Pan (1924), Shadows of the Orient (1935), en The Girl from Mandalay (1936).