Esther Williams

Esther Williams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1921-08-08)8 Augustus 1921
Sterfte 6 Junie 2013 (op 91)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Esther Williams (8 Augustus 1921 – 6 Junie 2013) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Fiesta (1947), On an Island with You (1948), Neptune's Daughter (1949), en Take Me Out to the Ball Game (1949).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne