Ethel Barrymore

Ethel Barrymore
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ethel Mae Blythe
Geboorte (1879-08-15)15 Augustus 1879
Sterfte 18 Junie 1959 (op 79)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1895–1957
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ethel Barrymore (15 Augustus 1879 – 18 Junie 1959) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente None But the Lonely Heart (1944), The Spiral Staircase (1946), The Paradine Case (1947), en Pinky (1949).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne