Ethelbert van Wessex

Ethelbert van Wessex
Koning van Engeland

Huis Wessex
Regeer 860866
Voorganger Ethelbald
Opvolger Ethelred
Gebore 835
Oorlede 866
Vader Ethelwulf
Moeder Osburga

Ethelbert (ca. 835866) was van 860 tot met sy dood koning van Wessex en Kent. Hy was die derde oudste seun van koning Ethelwulf en het sy broer Ethelbald opgevolg.

Tydens sy bewind is Kent deur die Vikings geplunder. Daar was ook invalle in Northumbrië en die Dene het tot by Winchester gevorder.

Hy is in 865 op sowat 30-jarige ouderdom dood[1] en is opgevolg deur sy broer Ethelred.

  1. Burke's Peerage & Gentry Geargiveer 28 Desember 2007 op Wayback Machine URL besoek op 7 September 2007

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne