Eucomis | |
---|---|
![]() | |
Eucomis autumnalis | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asparagaceae |
Subfamilie: | Scilloideae |
Genus: | Eucomis L'Hér., (1789) |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Eucomis (ook bekend as wildepynappels) is 'n genus van meerjarige geofiete wat behoort tot die familie Asparagaceae. Die genus is inheems aan Suider-Afrika.