Eugen Sandow, gebore Friedrich Wilhelm Müller (Koningsbergen, Pruise, (nou Kaliningrad, Rusland), 2 April 1867 - Londen, 14 Oktober 1925) was 'n Duits-gebore pionier in liggaamsbou. Hy word die 'Vader van Moderne Liggaamsbou' genoem. Hy het sy loopbaan op die ouderdom van 19 begin as 'n vertoner en 'kragman'.[1]