Eugene Levy | |
Geboorte | 17 Desember 1946 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | Dan Levy (TV personality) |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1969–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eugene Levy (gebore 17 Desember 1946) is 'n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Waiting for Guffman (1996), American Pie (1999), Best in Show (2000), en A Mighty Wind (2003).