Eugene Pallette

Eugene Pallette
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1889-07-08)8 Julie 1889
Sterfte 3 September 1954 (op 65)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eugene Pallette (8 Julie 1889 – 3 September 1954) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente My Man Godfrey (1936), The Adventures of Robin Hood (1938), Mr. Smith Goes to Washington (1939), en The Lady Eve (1941).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne