Eugenia | |
---|---|
![]() | |
Eugenia sprengelii | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Myrtales |
Familie: | Myrtaceae |
Tribus: | Myrteae |
Genus: | Eugenia |
Tipespesie | |
Eugenia uniflora | |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Eugenia is 'n genus van bome wat hoort tot die familie Myrtaceae. Die genus staan bekend as die Mirtebessies en daar is 1 189 spesies[1] wat tot die genus hoort. Daar kom ongeveer twaalf spesies in Suider-Afrika voor. Hulle is meestal struike en klein bome. 'n Paar is egter middelgroot bome en party is moeilik om uit te ken.