Eugenia verdoorniae

Kleinblaarmirtebessie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Myrtaceae
Genus: Eugenia
Spesie:
E. verdoorniae
Binomiale naam
Eugenia verdoorniae
A.E.van Wyk, (1979)

Die kleinblaarmirtebessie (Eugenia verdoorniae) is 'n struik of 'n boom wat deel van die Myrtaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor.

Die boom se FSA-nommer is 554.1.[2]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named iucn status
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named tt

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne