Eugenie Besserer

Eugenie Besserer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1868-12-25)25 Desember 1868
Sterfte 28 Mei 1934 (op 65)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1910–1933
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eugenie Besserer (25 Desember 1868 – 28 Mei 1934) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Anna Christie (1923), The Circle (1925), The Jazz Singer (1927), en Drums of Love (1928).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne