Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Eunice Gayson | |
![]() | |
Geboorte | 17 Maart 1928 |
---|---|
Sterfte | 8 Junie 2018 (op 90) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1948–2018 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eunice Gayson (17 Maart 1928 – 8 Junie 2018) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Melody in the Dark (1949), The Revenge of Frankenstein (1958), Dr. No (1962), en From Russia with Love (1963).