Europese troupant

Europese troupant
'n Volwasse Europese troupant in die Nasionale Krugerwildtuin
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. garrulus
Binomiale naam
Coracias garrulus
Linnaeus, 1758
Verspreiding van die Europese troupant
Coracias garrulus

Die Europese troupant (Coracias garrulus) is die enigste lid van die troupantfamilie wat in Europa broei. Die voël is 'n algemene Palearktiese-broeier en somertrekvoël na savanne. Dit leef selde in oop habitatte. In Engels staan die voël bekend as die European roller.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne