Europese wielewaal | |
---|---|
![]() | |
'n Mannetjie in Frankryk | |
Sang en roepe in Rusland | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. oriolus
|
Binomiale naam | |
Oriolus oriolus (Linnaeus, 1758)
| |
![]() | |
broeigebied (boreale somer) nie-broeigebied (australe somer) |
Die Europese wielewaal is 'n groterige sangvoël wat in Eurasië broei, en in Afrika suid van die Sahara oorwinter. In Suider-Afrika kom hulle ylverspreid as enkelinge voor. In Engels staan dit as die European golden oriole bekend.