Algemeen | |
---|---|
Naam | Europium(III)oksied |
IUSTC-naam | Europium(III)oksied |
![]() |
![]() |
Chemiese formule | Eu2O3 |
Molêre massa | 351,92 g/mol[1] |
CAS-nommer | 1308-96-9[1] |
Voorkoms | wit vastestof[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=1085,9 pm |
Ruimtegroep | Ia3 |
Nommer | 206 |
Strukturbericht | D5₃ |
Smeltpunt | 2350 °C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 7,42 [g/cm3 [2] |
Oplosbaarheid | onoplosbaar[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal ![]() |
Europium(III)oksied is 'n verbinding van europium in sy +3 oksidasietoestand en suurstof met chemiese formule Eu2O3. Dit is een van die oksiede van europium naas EuO en Eu3O4.
Die verbinding is effens higroskopies. Dit word gebruik as fosfor in lampe en in televisietoestelle. Dit word ook bygevoeg in glas.[2]