Taalgebruik moet nagegaan word: Die teks moet vir spelling, sinsbou en woordkeuse nagegaan word. Indien dit nie binne twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer. |
Eurovision-sangfees 2013 "We are one" | |
---|---|
Data | |
Halfeind 1 | 14 Mei 2013 |
Halfeind 2 | 16 Mei 2013 |
Eindrondte | 18 Mei 2013 |
Gasheer | |
Plek | Malmö Malmö Arena ![]() |
Aanbieder(s) | Petra mede |
Deelnemers | |
Deelnemers | 39 |
Terugkerend | ![]() |
Onttrekkings | ![]() ![]() ![]() ![]() |
Stemmig | |
Stemstelsel | Die paneel se stemme tel 50%; die res word deur telestemming bepaal. |
Wenlied | Only Teardrops![]() |
Eurovision-sangfees | |
◄2012 ![]() |
Die Eurovision-sangfees 2013 was die 58ste uitgawe van dié internasionale sangfees. Danksy die oorwinning van Loreen met Euphoria in 2012 is dit in Swede georganiseer. Daar was 39 lande wat meegedoen het. Dit was 3 minder as die vorige jaar, omdat Bosnië-Herzegowina, Portugal, Turkye en Slowakye hulle onttrek het. Die Eurovision-sangfees het ongeveer 170 miljoen mense gelok. Die sangfees is in alle 39 deelnemende lande uitgesaai, maar ook in die lande wat hulle onttrek het naamlik Bosnië-Herzegowina, Portugal, Turkye en in Australië, 'n land wat nie toegelaat is om deel te neem nie. Die sangfees het in die Malmö Arena in Malmö plaasgevind. Op 18 Mei 2013 het Emmilie de Forest met haar liedjie only teardrops vir Denemarke gewen. Hierdeur het die Eurovision-sangfees 2014 slegs 15 minute van Malmö plaagevind.