Eva Gabor

Eva Gabor
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1919-02-11)11 Februarie 1919
Sterfte 4 Julie 1995 (op 76)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1941–1994
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eva Gabor (11 Februarie 1919 – 4 Julie 1995) was 'n Amerikaanse aktrise van Joods-Hongaarse afkoms. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Aristocats (1970), The Rescuers (1977), en The Rescuers Down Under (1990), en in die televisiereeks Green Acres (1965).

Sy is die suster van Magda en Zsa Zsa Gabor.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne