Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Eva Pope | |
Geboorte | 16 November 1967 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Elise Lassalle (b. 1995) |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eva Pope (gebore 16 November 1967) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Silent Witness (1996), Waterloo Road (2006), Law & Order: UK (2009), en Hetty Feather (2015).