Evangeline Lilly

Evangeline Lilly
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 3 Augustus 1979 (1979-08-03) (45 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Evangeline Lilly (gebore 3 Augustus 1979) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Hobbit: The Desolation of Smaug (2013), The Hobbit: The Battle of the Five Armies (2014), Ant-Man (2015), en Ant-Man and the Wasp (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne