Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Eve | |
Geboortenaam | Eve Jihan Jeffers |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eve (gebore 10 November 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente xXx (2002), Barbershop (2002), The Woodsman (2004), en Whip It (2009).