Ds. Ezra Andreas Pienaar (distrik Beaufort-Wes, 17 Maart 1883 – Bloemfontein, 27 Februarie 1930) was 'n leraar in die Nederduitse Gereformeerde Kerk wat in drie gemeentes gedien het voor sy voortydige dood in die ouderdom van 46 jaar en 11 maande.
Developed by Nelliwinne