FC Porto

FC Porto
Volle naam Futebol Clube do Porto
Stigting 28 September 1893
Tuisveld Estádio do Dragão, Porto
Kapasiteit 52 000
Voorsitter Vlag van Portugal André Villas-Boas
Afrigter Vlag van Argentinië Martín Anselmi
Liga Primeira Liga
2023/24 3. posisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

FC Porto[1][2] is 'n Portugese sportklub in die stad Porto, wat bekend is in die wêreld vir sy sokkerspan. By die klub beoefen hulle ook o.a. basketbal, boks, handbal, fietsry en swem. Die sokkerspan speel sy tuiswedstryde in die Estádio do Dragão, wat 'n kapasiteit van 52 000 sitplekke het. FC Porto is na hulle mededinger Benfica die gewildste span in die Portugese Primeira Liga en het al baie titels gewen (soos twee keer die Kampioeneliga, twee keer die UEFA-Beker en 28 keer die nasionale titel). Die Drake ding ook mee met die ander span uit Porto: Boavista FC.

  1. Bandeira 2012, p. 147.
  2. "Cidadãos nacionais agraciados com Ordens Portuguesas" (in Portugees). Presidency of the Portuguese Republic. Besoek op 23 April 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne