FSV Mainz 05

FSV Mainz 05
logo
Volle naam 1.Fußball- und Sport-Verein
Mainz 05 e.V.
Bynaam/me Die 05er
Karnevalsverein
Stigting 27 Maart 1905
Tuisveld Coface Arena,
Mainz
Kapasiteit 34 034
Voorsitter Harald Strutz
Bestuurder Thomas Tuchel
Liga Bundesliga
2021/22 8. posisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

1. FSV Mainz 05 is 'n sokkerklub uit Mainz, Duitsland. Vir die grootste deel van sy geskiedenis is die klub oorskadu deur die nabygeleë 1 FC Kaiserslautern, maar tans speel Mainz in die Bundesliga, terwyl Kaiserslautern in die Bundesliga 2 is.

Die klub is gestig in 1905 en het selde 'n belangrike rol in Duitse sokker gespeel. Mainz 05 het wel in 1921 gekwalifiseer vir die uitspeelwedstryde om die Duitse Kampioenskap, maar is in die eerste ronde uitgeskakel.

In 1990 promoveer die klub vir die derde keer in sy geskiedenis na die Bundesliga 2 en bly vir die volgende 14 seisoene 'n lid van hierdie liga.

In 2004, na 'n drietal bykans geslaagde pogings in 1997, 2002 en 2003, bereik die klub uiteindelik die Bundesliga, Duitsland se hoogste klas. Teen alle verwagtinge in is Mainz 05 na drie seisoene nog nie weer gerelegeer nie


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne