Fady Elsayed

Fady Elsayed
Geboorte 15 September 1993 (1993-09-15) (31 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2012–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Fady Elsayed (gebore 15 September 1993) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente My Brother the Devil (2012) en A Private War (2018), en in die televisiereekse Penny Dreadful (2014) en Class (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne