Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Fairey Firefly | |
---|---|
Tipe | Veg/verkenningsvliegtuig |
Vervaardiger | Fairey Aviation Company |
Nooiensvlug | 22 Desember 1941 |
Bekendstelling | 1943 |
Onttrek | 1956 (Britse Vloot) |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruikers | Britse Vloot Koninklike Australiese Vloot Kanadese Vloot Nederlandse Vloot |
Vervaardig | 1941 - 1955 |
Aantal gebou | 1 702 |
Die Fairey Firefly was 'n veg- en verkenningsvliegtuig wat deur die Britse Vloot gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog op hulle vliegdekskepe. Dit was 'n tweesitplek, eenmotorige monovlerkvliegtuig. Dit het die Fairey Fulmar vervang. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 22 Desember 1941 voltooi.