Fairey Swordfish

Fairey Swordfish
Fairey Swordfish op 'n vliegveld
Tipe Torpedo bomwerper
Vervaardiger Fairey Aviation Company
Nooiensvlug 17 April 1934
Bekendstelling 1936
Onttrek 21 May 1945
Status Uit diens gestel
Hoofgebruiker Britse Lugmag
Britse Vlootlugmag
Kanadese Lugmag
Vervaardig 1936–1944
Aantal gebou 2 391
Fairey Swordfish Mk I

Die Fairey Swordfish was 'n dubbeldekker-eenmotorige vliegtuig wat sy nooiensvlug in 1934 onderneem het. Dit was 'n bomwerper wat torpedo's gedra het. Dit is deur die Fairey Aviation Company ontwikkel. Die vliegtuig het bekend geword tydens die keldering van die Bismarck.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne