Faizon Love

Faizon Love
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Langston Faizon Santisima
Geboorte 14 Junie 1968 (1968-06-14) (56 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Faizon Love (gebore 14 Junie 1968) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Friday (1995), The Replacements (2000), Blue Crush (2002), en Elf (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne