Fakaofo | |
---|---|
Fakaofo se sentrale plein | |
Geografie
| |
Ligging | Stille Oseaan |
Koördinate | 9°22′S 171°13′W / 9.367°S 171.217°W
|
Totale eilande | 43
|
Oppervlakte | 3 vk km
|
Administrasie | |
Nieu-Seeland | |
Gebied | Tokelau
|
Demografie | |
Bevolking | 506
|
Fakaofo (voorheen Bowditch Island) is 'n groep van 43 koraaleilandjies wat 'n strandmeer omring. Dit vorm saam met die twee ander atolle Atafu en Nukunonu die gebied Tokelau, 'n gebied van die Koninkryk van Nieu-Seeland. Met 'n oppervlakte van 3 km² is dit die naasgrootste van die drie eilandgroepe. Fakaofo het 'n bevolking van 506 in 2016 gehad. Tokelau se hoofstad wissel jaarliks tussen Atafu, Nukunonu en Fakaofo.[1]