Faliraki Φαληράκι | |
---|---|
Uitsig op Faliraki se strand en hotelle | |
Koördinate: 36°20′N 28°12′O / 36.333°N 28.200°O | |
Land | Griekeland |
Streek | Suid-Egeïes |
Streeks-eenheid | Rhodos |
Munisipaliteit | Rhodos |
Bevolking | |
• Totaal | 1 996 |
Faliraki (Grieks: Φαληράκι) is 'n belangrike kusoord op die Griekse eiland Rhodos, in die Dodekanese. Dit is geleë aan Falirakibaai, op die noordoostelike kuslyn, ongeveer 14 km suid van Rhodosstad en 10 km suidoos van die lughawe, wat sowat 20-30 minute afgeleë is. Dit maak deel uit die van Kallithea-munisipaliteit.