colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Falklandoorlog | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
colspan="2" style="text-align: center; font-size: 90%; border-bottom: 1px solid #aaa; line-height: 1.25em;" | Kaart wat die Britse herowering van die eilande vertoon. | ||||||
| |||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Strydende partye | ||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | Argentinië |
Verenigde Koninkryk Falkland-eilande | ||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Aanvoerders | ||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | Leopoldo Galtieri |
Margaret Thatcher Sir Terence Lewin Sir John Fieldhouse Sandy Woodward Jeremy Moore Julian Thompson | ||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Sterkte | ||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | 10 001 soldate |
10 700 soldate 13 000 matrose 6 000 vlieëniers 111 skepe 117 vliegtuie | ||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Ongevalle en verliese | ||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | 649 gesneuweldes |
255 gesneuweldes[3] 775 gewondes 115 gevangenes 2 torpedojaers 2 fregatte 1 LSL 1 LCU 1 houerskip 24 helikopters 10 vegvliegtuie 1 bomwerper | ||||||
3 siviele gesneuweldes |
Die Falklandoorlog (Engels: Falklands War, Falklands Conflict of Falklands Crisis; Spaans: Guerra de las Malvinas of Guerra del Atlántico Sur) het in 1982 tussen Argentinië en die Verenigde Koninkryk plaasgevind. Die oorlog het na aanleiding van 'n dispuut tussen dié twee lande oor die Falkland-eilande en Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande ontstaan. Die oorlog begin op 2 April 1982 toe Argentynse magte die Falkland-eilande binnegeval en beset het en eindig met die oorgawe van die Argentynse magte op 14 Junie 1982.