Fatima Chohan

Fatima Chohan
President Cyril Ramaphosa

Persoonlike besonderhede
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Politieke party African National Congress

Fatima Chohan is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy is die dienende adjunkminister van Binnelandse Sake sedert November 2010.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne