Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Faye Emerson | |
![]() | |
Geboortenaam | Faye Margaret Emerson |
---|---|
Geboorte | 8 Julie 1917 |
Sterfte | 9 Maart 1983 (op 65) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 (met Crawford) |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1941–1961 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Faye Emerson (8 Julie 1917 – 9 Maart 1983) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Lady Gangster (1942), Between Two Worlds (1944), The Mask of Dimitrios (1944), en Danger Signal (1945).