Die Federale Alliansie was 'n klein Suid-Afrikaanse politieke party wat twee setels in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1999 verower het. Die party is in 1998 gestig en die leier was die Suid-Afrikaanse besigheidsmagnaat Louis Luyt.
In Februarie 2007 het die Federale Alliansie met die Vryheidsfront Plus saamgesmelt.[1][2]