Fedez

Fedez
Fedez tydens 'n optrede (2015)
Agtergrondinligting
GeboortenaamFederico Leonardo Lucia
Ook bekend asFedez
Gebore15 Oktober 1989 (1989-10-15) (35 jaar oud)
Milaan, Lombardye, Italië
GenresHip-hop
Beroep(e)Rapper, musiekprodusent
Instrumentestem, sleutelbord, sampler, dromme
Jare aktief2006–onlangs
EtiketteNewtopia
AssosiasiesJ Ax
Webwerf[1]

Federico Leonardo Lucia (gebore 15 Oktober 1989), beter bekend onder sy verhoognaam Fedez, is 'n Italiaanse rapper, liedjieskrywer, musiekprodusent.[1]

  1. Laffranchi, Andrea (13 Maart 2016). "Miracolo Fedez rapper" (in Italiaans). Corriere.it. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Junie 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne